2016 BELASTING SEISOEN

2016 BELASTING SEISOEN

Onthou asseblief dat 2016 se belasting seisoen al die 1ste Julie begin het en moet teen 25 November 2016 ingedien wees. Die sperdatum geld vir belasting opgawes van alle persone wat nie vir voorlopige belasting geregistreer is nie. Dus is daar net net meer as n maand oor!

Indien jy nog nie jou belasting ingedien het nie, maak seker jy kry al jou belasting dokumentasie bymekaar sodat die indiening proses so egalig as moontlik verloop.

Kontak ons gerus indien jul ons dienste benodig vir die indiening van jul belasting. Ons waarborg uitstekende diens teen baie bekostigbare pryse!

Kontak ons gerus by info@reaccounting.co.za indien jul enige vrae het.

Vriendelike groete
Die RE Accounting span

About the author

Eddie Mc Kenzie administrator

Key dates

01 July 2019
Tax Season for 2019 opens

7th of each month
PAYE, UIF & SDL

Last business day of the month - of your VAT period
VAT (eFiling)

Provisional Tax
1st Return – 31 August
2nd Return – 28/29 February
3rd Return – 31 August 31 (only if applicable)

31 October 2019
Tax Season 2019 – Branch filing closes for individuals.

04 December 2019
Tax Season 2019 – eFiling closes for individuals.