EERSTE VOORLOPIGE BELASTING 2017

EERSTE VOORLOPIGE BELASTING 2017

Hi julle. Wil net almal herinner dat 2017 se eerste voorlopige belasting opgawe einde van die maand ingedien moet word! Dit is dan vir alle persone wat vir voorlopige belasting geregistreerd is en alle besighede met Februarie jaareindes.

Kontak ons gerus as iemand hulp nodig het met sy voorlopige belasting berekening of nodig het dat ons n begroting vir hulle opstel.

Vriendelike groete

Die RE Accounting span

About the author

Eddie Mc Kenzie administrator