>>>> FACEBOOK KOMPETISIE <<<<

>>>> FACEBOOK KOMPETISIE <<<<

Ons gun 2 gelukkige wenners die kans om ‘n gratis indiening van hulle 2016 belasting te wen. Dus sal ons die wenners se belasting op die huis doen!
Om in te skryf, like ons page en share die post. Stuur dan jou naam en e-pos adres saam met die antwoord van die onderstaande vraag na ons facebook inbox.
Die kompetisie se sluitingsdatum is 30 Junie 2016.
Wenners sal op 1 Julie 2016 bekend gemaak word.

Termes en voorwaardes:
Dit is slegs vir die indiening van belasting betalers met ‘n maksimum van ‘n IRP5, mediese fonds, annuiteitsfonds en pensioenfonds. Indien die wenners enige bykomende belasting aangeleenthede het, sal slegs die bykomende aangeleenthede apart betaalbaar wees. Kompetisie geld slegs vir die 2016 belasting jaar. Bestaande kliënte kan ook gerus deelneem aan die kompetisie. Slegs persone wat ons page ge’like’ het, die post ge’share’ het en vir ons hulle naam en epos gestuur het sal kwalifiseer vir die kompetisie. Die kompetisie geld vir alle belasting betalers reg oor Suid-Afrika en is nie net beperk tot ‘n sekere area in die land nie.

Indien jy reeds ons page gelike het, share net die post en inbox ons jou naam, e-pos en die antwoord.

Die vraag is:
Wanneer maak die belasting tydperk vir 2016 oop? (leidraad – kyk na ons vorige kennisgewings op die webtuiste of facebook bladsy)
Kontak ons gerus by info@reaccounting.co.za indien jul enige vrae het.

Vriendelike groete
Die RE Accounting span

About the author

Eddie Mc Kenzie administrator

Key dates

01 July 2019
Tax Season for 2019 opens

7th of each month
PAYE, UIF & SDL

Last business day of the month - of your VAT period
VAT (eFiling)

Provisional Tax
1st Return – 31 August
2nd Return – 28/29 February
3rd Return – 31 August 31 (only if applicable)

31 October 2019
Tax Season 2019 – Branch filing closes for individuals.

04 December 2019
Tax Season 2019 – eFiling closes for individuals.