1. Algehele inkomstebelasting vir persone en trusts se persentasies bly onveranderd terwyl die algehele belasting verligting meer is
2. Belasting korting vir persone onder 65 word verhoog vanaf R 13 257 na R 13 500
3. Mediese belastingkrediet verhoog vanaf R 270 na R 286 vir elkeen van die eerste twee begunstigdes en vanaf R 181 na R 192 vir elke verdere begunstigde
4. Kapitaalwinsbelasting vir natuurlike persone en spesiale trusts is op van 33.3% tot 40%
5. Kapitaalwinsbelasting vir ander belastingbetalers (bv. maatskappye) is op vanaf 66.6% na 80%
6. Oordragskoste op eiendom van meer as R 10 miljoen wat verkoop word, styg van 11% op die verkoopwaarde na 13%
7. Algehele brandstof heffing is op met 30 sent per lieter
8. ‘Sondebelasting’ op alkoholiese drank gaan op met tussen 6.7% en 8.5% en ‘n pakkie van 20 sigarette sal 82 sent meer kos
9. Vanaf 1 April 2016 sal die plastiese sak heffing op gaan van 6 sent na 8 sent per sak
10. Vanaf 1 Maart 2017 gaan daar ‘n belasting heffing op suikerdrankies (Coke ens.) ingestel word
11. BTW bly onveranderd op 14% al vanaf 1993
Dit is net so paar hoogtepunte van die begroting. Vir enige vrae of advies oor die begroting, kontak ons gerus!
Groete
Die R&E Accounting span
01 July 2019
Tax Season for 2019 opens
7th of each month
PAYE, UIF & SDL
Last business day of the month - of your VAT period
VAT (eFiling)
Provisional Tax
1st Return – 31 August
2nd Return – 28/29 February
3rd Return – 31 August 31 (only if applicable)
31 October 2019
Tax Season 2019 – Branch filing closes for individuals.
04 December 2019
Tax Season 2019 – eFiling closes for individuals.
About the author