HALFJAAR EMP501 REKONSILIASIES

HALFJAAR EMP501 REKONSILIASIES

Die halfjaarlikse EMP501 rekonsiliasies (salaris rekons) open 1 September 2016.
Ons herinner julle almal graag dat dit ingedien moet word teen einde Oktober 2016 vir die tydperk 2016/08. Maak asseblief seker dat julle Easyfiling tot op die nuutste weergawe opgedateer is en sorg dat julle rekonsiliasies ingedien word teen einde Oktober om boetes te vermy.
Kontak ons gerus indien julle hulp nodig het met julle rekons of indien ons dit vir julle moet indien.
Ons help graag!

Geseende dag!

Vriendelike Groete
Die RE Accounting span
E-pos: info@reaccounting.co.za

About the author

Eddie Mc Kenzie administrator