HERINNERING VAN HALFJAAR EMP501 REKONSILIASIES

HERINNERING VAN HALFJAAR EMP501 REKONSILIASIES

Net weer n herinnering…

Die halfjaarlikse EMP501 rekonsiliasies (salaris rekons) het geopen op 1 September 2016.
Onthou dat dit ingedien moet word teen einde Oktober 2016 vir die tydperk 2016/08. Maak asseblief seker dat julle Easyfiling tot op die nuutste weergawe opgedateer is en sorg dat julle rekonsiliasies ingedien word teen einde Oktober om boetes te vermy.
Kontak ons gerus indien julle hulp nodig het met julle rekons of indien ons dit vir julle moet indien.
Ons help graag!

Geseende dag!

Vriendelike Groete
Die RE Accounting span
E-pos: info@reaccounting.co.za

About the author

Eddie Mc Kenzie administrator

Key dates

01 July 2019
Tax Season for 2019 opens

7th of each month
PAYE, UIF & SDL

Last business day of the month - of your VAT period
VAT (eFiling)

Provisional Tax
1st Return – 31 August
2nd Return – 28/29 February
3rd Return – 31 August 31 (only if applicable)

31 October 2019
Tax Season 2019 – Branch filing closes for individuals.

04 December 2019
Tax Season 2019 – eFiling closes for individuals.